MEER OOR ONS
Volkskool is ‘n trotse en tradisieryke skool. Dit is vir ons belangrik dat gesonde, georganiseerde en dinamiese kommunikasie tussen ons skool en elkeen van sy oudskoliere en ondersteuners bestaan.
Die aanlyn jagveiling is ‘n gesamentlike fondsinsamelingsprojek met trots gedryf en bestuur deur die Volkskool Oudskolierebond en vriende. Alle fondse is ter ondersteuning van Laer en Hoër Volkskool.
Die Oudskolierebond se komitee bestaan passievolle Volkskool ondersteuners.
Voorsitter: Kosie van Schalkwyk
Onder-voorsitter: JP Smit
Komitee: Pieter Nel (Snr), Benadie Snyman, Tinkie Naudé, Sanneke van der Merwe, Heinlein Bertram, Nicholas van der Merwe, Pieter Nel (Jnr), Bettie Borcherds, Pieter Pienaar, Henlein Bertram, Philippie Wolfaardt, Henry Galaway
Sekretaresse: Bettie Borcherds
Verantwoordelik vir die bestuur van Oudskolierebond-kantoor en skakelpersoon tussen die bond en skole. Hulp met die bemarking, fondsinsamelings en funksies.
VOLG ONS OP :